Home » UITNODIGING AS ONDERSTEUNER VAN WACHA LIFE

UITNODIGING AS ONDERSTEUNER VAN WACHA LIFE

  Heil die leser RE: UITNODIGING AS ONDERSTEUNER VAN WACHA LIFE (www.wachalife.com) WACHA LIFE nooi u graag uit om deel te neem aan die “One  on Ten Challenge”. Vir die afgelope agtien maande is die fokus van WACHA – World Association for Child Humanitarian Activists – (WACHA LIFE) – gerig om ondersteuners en vrywilligers vir […]

27-02-15 22:34

 

Heil die leser

RE: UITNODIGING AS ONDERSTEUNER VAN WACHA LIFE (www.wachalife.com)

WACHA LIFE nooi u graag uit om deel te neem aan die “One  on Ten Challenge”. Vir die afgelope agtien maande is die fokus van WACHA – World Association for Child Humanitarian Activists – (WACHA LIFE) – gerig om ondersteuners en vrywilligers vir die WACHA data basis te werf. Danksy die knap idee van een van ons vennoot skole, is daar besluit om kinder kuns as ons veldtog te gebruik om fondse en ondersteuning vir die volgende te werf:

  • 250 000 “Betallende lede” deel van WACHA LIFE en ook die suster organisasie – Life Campaigns Internasionaal
  • 250 000 Gebeds venote vir die “Global Prayer Day” op 14 April 2012
  • 250 000 Kinders se kuns wat op die Wereld Wye Web gepubliseer word
  • Die eerste (van 3) nie-winsgewende, werk verskaffende hidroponiese tonnel plase in Suid Afrika
  • 250 000 Kinders wat verklaar dat ondersteuning en liefdadigheid vir kinders deur kinders gedoen kan word
  • 250 000 Kinders vir wie ons ondersteun met hul kuns, tonnel plase, voedsel en klere bank, Cater Buddy en “GLOBAL PRAYER DAY”
  • Die ontwikkeling van die WACHA LIFE “Kampusse” landwyd

Die globale gebede dag vir kinders word gehou op 14 April 2012 en WACHA LIFE mik om 250 000 geborgde kinder kunswerke op die WACHA LIFE Gallery te publiseer. Daarom juis die idee om elke kind se kuns teen R170-00 te laat borg en so doende n “betalende”, volwasse en kinder ondersteuner te werf vir Wacha Life.

Ons nooi alle besighede, kerke, bybelstudiegroepe en skole uit om deel  te word en hierdie globale dag van gebede vir kinders n Wacha ondersteunde projek te maak.  Deur u betrokkenheid en ondersteuning help u ons om die verteenwoordigers data basis te bou, wat as verwysing aan al ons nasionale en internasionale kliente en ondersteuners op die WACHA LIFE webwerf gepubliseer word. Deur u R 170-00 borgskap per kind en u ondersteuning, bemagtig en versterk u WACHA LIFE as organisasie om die kinders van Suid Afrika internasionaal in die kollig te plaas. WACHA LIFE is die spreuk buis en  verklaring van die hart van die mense van Suid Afrika – Effektiewe aksie en “ verligte” onwikkelings, nie net liefdadigheid is die antwoord vir n onbevoordeelde toekoms vir almal.

Kontak ons kantore so spoedig moontlik om jou ondersteuning te verleen en/of kunswerk in te skryf. Tyd is hier van groot belang. Ons moeder organisasie – Life Campaigns – het u spoedige reaksie nodig om die logistiek met die 250 000 kinders te kan reel vir hierdie groot internasionale dag.

Kunswerke van alle kerke, skole, bybelstudiegroepe en besighede is so gou moontlik nodig om te versker dat die ingesluit word en gebruik word op die “Global Prayer Day”.Elke kuns werk word outomaties vir die trekking en kuns wedstryd beoordeling in Oktober 2012 ingeskryf as volwaardige lede(ambassadeurs) van Wacha Life.

Alle kinders is welkom om hul voorstelling van “ Picture My World” in te skryf vir die Global Prayer Day, maar onthou dat die inskywing gepaard moet gaan met borg van n volwassene teen R170-00 per kind. Alle kunswerk sal uitgestal word by die verskeie vergader punte van die Global Prayer Day.

Wacha Life.

Met u ondersteuning is ons teiken van 250 000 venote maklik bekombaar en met die ondersteuning kan ons die wereld wys hoe om n beter toekoms vir ons kinders in Afrika te verseker deur ons kinders se kuns en u bydrae van R170-00 om hul mede ambassadeurs van Wacha Life te maak.