Onthou jy die Coppertone-meisie met haar hondjie wat haar blou swembroekie afgetrek het in die 60’s en 70’s?

Coppertone Meisie

Wel, sy het groot geword en woon deesdae aan die KZN Suidkus, naby Margate iewers, en lyk deesdae so:
(Blaai af)

Coppertone Meisie - after

…die hondjie is dood.

1 COMMENT

Comments are closed.